Voorlopige Troudag Program

15:00 – Seremonie
15:50 – Seremonie eindig
16:00 – Konfetti en groepfoto
16:15 – Koek sny en foto's saam met familie en vriende
16:40 – Drankies en happies
17:40 – Gaste neem hul sitplekke in
17:50 – Paartjie se ingang en eerste dans
17:55 – MC-aankondigings en tafelgebed
18:00 – Toesprake
19:00 – Aandete

Akkomodasie

Gerieflike akkomodasie naby aan die venue.

Farm Vibes Guest House

Rotsinbos Bush Camp & Lodge

Venue Maps

Adres

Tula Baba Game Lodge, brits Brits 0250