Gereelde Vrae

Wat is die klere-drag?

Semi-formeel

Wanneer moet ons opdaag?

Arriveer asseblief 1 uur voor die seremonie begin.

Is ons kinders genooi?

Slegs indien jou uitnodiging dit noem.

Is daar parkering?

Ja, daar is genoegsame parkering. Volg die bordjies wat lei tot die parkering.

Waar kan ons oorslaap?

Sien asseblief die Inligting afdeling waar daar verskeie slaapplek venues gelys word.

Kan ons geskenke bring?

Ja, jy is welkom om geskenke op die dag te bring. Daar sal n tafel wees vir geskenke.

Venue Maps

Adres

Tula Baba Game Lodge, brits Brits 0250