
Met groot vreugde nooi ons julle om saam met ons die begin van ons toekoms te vier.


Ons Dag


Trou Inligting
Kom vier hierdie besondere dag saam met ons in die rustige bosveld, waar ons ons huweliksbeloftes aan mekaar aflê, 'n heerlike maaltyd deel en die aand onder die sterre deurbring op die dansvloer.


Venue: Tula Baba Game Lodge & Venue
Tyd: 15:00
Metgesel: Uitnodiging sal dit spesifiseer.
Kinders: Uitnodiging sal dit spesifiseer.
Klere-drag: Semi-formeel
Geskenke
Julle teenwoordigheid op ons spesiale dag is die grootste geskenk wat ons kan ontvang. Indien julle ons tog wil bederf, sal 'n bydrae tot ons toekoms saam opreg waardeer word.
Bank Besonderhede:
R Rudolph
Capitec
Savings
1470123906


Venue Maps
Adres
Tula Baba Game Lodge, brits Brits 0250